Julian Beck

Julian Beck
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en assistentregisseur
Aktiewe jare 1943–1985
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julian Beck (31 Mei 1925 – 14 September 1985) was 'n Amerikaanse akteur en assistentregisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Oedipus Rex (1967), The Cotton Club (1984), 9½ Weeks (1986), en Poltergeist II: The Other Side (1986).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy